Sunday, September 7, 2008

Ball Pythons


Bal-luislange of "ball pythons" is Arika se kleinste luislange. Hulle word ongeveer 1-1.5m lank maar kan so dik soos 'n man se bo-arm word.

Hierdie luislange kom in die woude van Sentraal Afrika voor. Hulle eet voëls en klein soogdiere. Hulle krul in 'n stywe bal op wanneer hulle bedreig word.

No comments: