Friday, October 3, 2008

Die Wonderwêreld van Reptiele

Ek gee praatjies en demonstrasies of "instappies" oor reptiele by skole en kinderpartytjies in Gauteng. Die aanbieding komplimenteer die kurrikulum en die inligting kan vir skooltake of projekte gebruik word. Die doel van die praatjies is om kinders aan reptiele bloot te stel en die belang van reptiele in die ekologie te verduidelik. Verskeie aspekte van hulle spesiale aanpassings, gedrag en lewenswyses word gedek. Ek gebruik nie-gevaarlike reptiele tydens die demonstrasies.

Vir besprekings bel Juanita by 082 403 1692 of epos: juanitadurand@yahoo.com