tag:blogger.com,1999:blog-4261394687756935744.post2511330830299536147..comments2021-04-15T01:30:06.404-07:00Comments on Die Wonderwêreld van Reptiele: VerkleurmannetjieDie Wonderwêreld van die Natuurhttp://www.blogger.com/profile/09070030486459239409noreply@blogger.comBlogger17125tag:blogger.com,1999:blog-4261394687756935744.post-60826527744839561252021-04-15T01:30:06.404-07:002021-04-15T01:30:06.404-07:00Is dit wetig om een aantehouIs dit wetig om een aantehouAnonymoushttps://www.blogger.com/profile/11804510365183396951noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4261394687756935744.post-82527790496838899402021-02-22T01:33:56.717-08:002021-02-22T01:33:56.717-08:00My verkleur mannetjie se wurms verander in besies ...My verkleur mannetjie se wurms verander in besies kan hul dit ook eet
Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/13966142822314808389noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4261394687756935744.post-14449842027800150112020-08-17T01:38:24.926-07:002020-08-17T01:38:24.926-07:00Hoe gereeld eet n verkleurmannetjie?Hoe gereeld eet n verkleurmannetjie?Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/00470421062774856007noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4261394687756935744.post-50563586288242133272020-08-07T15:08:06.985-07:002020-08-07T15:08:06.985-07:00ek het in een van my toetse n vraag gekry, dat ons...ek het in een van my toetse n vraag gekry, dat ons drie eienskappe moet noem van verkleurmannetjies wat hulle het en wat die mense ook het, kan iemand my dalk daai 3 mee help? Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/11115843800642769685noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4261394687756935744.post-8968050654972635222020-01-22T04:21:21.124-08:002020-01-22T04:21:21.124-08:00WAt is die een se naam asb?? Watse soort is dit??
...WAt is die een se naam asb?? Watse soort is dit??

Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/18427124020066891251noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4261394687756935744.post-33682463699296358222020-01-14T01:50:28.860-08:002020-01-14T01:50:28.860-08:00Sal n uitgegroeide trapsuutjies n klein baba traps...Sal n uitgegroeide trapsuutjies n klein baba trapsuutjie dalk eetAnonymoushttps://www.blogger.com/profile/08618519250966611091noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4261394687756935744.post-51988424271570370872019-06-29T00:41:24.456-07:002019-06-29T00:41:24.456-07:00Het vanoggend in my tuin 'n groot wyfie kry lê...Het vanoggend in my tuin 'n groot wyfie kry lê op haar sy, halfpad "begrawe" in die los kompos in 'n groot plantbak, stokstyf en geel.
Gedink sy is dood maar by nadere ondersoek was daar nog lewe - temperatuur buite was vannag 1 graad Celsius.
Gelukkig is sy na 'n uur in my verhitte slangkamer nou weer aan die beweeg.
My vraag is of sy dalk besig was om eiers te probeer lê (hierdie tyd van die jaar)of wou sy poog om ondergronds te kom as beskerming teen die koue? Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/15976798522443549272noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4261394687756935744.post-68806121301431001832019-02-03T08:59:56.496-08:002019-02-03T08:59:56.496-08:00Asemhaling by verkleursmannetjiesAsemhaling by verkleursmannetjiesTheahttps://www.blogger.com/profile/00838317697111915624noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4261394687756935744.post-17862277957812370212017-01-23T13:34:19.265-08:002017-01-23T13:34:19.265-08:00Nie nodig nie hull slaap deur winterNie nodig nie hull slaap deur winterAnonymoushttps://www.blogger.com/profile/13079724032843850602noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4261394687756935744.post-57946531120300498062017-01-23T13:33:24.219-08:002017-01-23T13:33:24.219-08:00Nee eet gladnie spinnekoppe ni Nee eet gladnie spinnekoppe ni Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/13079724032843850602noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4261394687756935744.post-5048680654222498452017-01-23T13:31:55.717-08:002017-01-23T13:31:55.717-08:00Hulle drink water van die blaar af selfs fog met d...Hulle drink water van die blaar af selfs fog met die tong

Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/13079724032843850602noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4261394687756935744.post-59465145002266351602015-03-24T06:19:18.378-07:002015-03-24T06:19:18.378-07:00Hallo, ek het ook die vraag; eet verkleurmannetjie...Hallo, ek het ook die vraag; eet verkleurmannetjies minder in die winter? bly sy water toevoer dieselfde of kan ek dit verminder...? moet ek voorsien van ekstra hitte in die winterAnonymoushttps://www.blogger.com/profile/09044392628427559404noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4261394687756935744.post-61454335160576034722013-11-25T23:52:20.166-08:002013-11-25T23:52:20.166-08:00Eet verkleurmannetjies Spinnekop soos die bruin kn...Eet verkleurmannetjies Spinnekop soos die bruin knoppie?Anonymoushttps://www.blogger.com/profile/02776484518373459904noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4261394687756935744.post-33967663660389127142012-02-09T09:57:44.864-08:002012-02-09T09:57:44.864-08:00wat is die vroulike geslag van 'n verkleurmann...wat is die vroulike geslag van 'n verkleurmannetjie? my dogter het die vraag gekry op skool....Ronelhttps://www.blogger.com/profile/13676099544863388063noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4261394687756935744.post-18350932695067758762011-12-24T01:17:12.127-08:002011-12-24T01:17:12.127-08:00Drink trapsuutjies water of verkry hulle die nodig...Drink trapsuutjies water of verkry hulle die nodige vog inname uit hulle voedsel?Loco Potatohttps://www.blogger.com/profile/08217402704652944060noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4261394687756935744.post-61432332425558874882011-10-14T11:53:49.686-07:002011-10-14T11:53:49.686-07:00Hoofsaaklik insekte soos krieke, sprinkane en vlie...Hoofsaaklik insekte soos krieke, sprinkane en vlieë. Hulle eet insekte vandat hulle uit die dop kom, maar heel groot verkleurmannetjies, soos dié van Madagaskar kan soms selfs voëltjies en akkedisse vang. Sommige soos die "veiled chameleons" eet soms ook blare.Die Wonderwêreld van die Natuurhttps://www.blogger.com/profile/09070030486459239409noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-4261394687756935744.post-23491416937760735252011-05-06T05:01:25.418-07:002011-05-06T05:01:25.418-07:00WAT EET 'N VERKLEURMANNETJIE ALS???WAT EET 'N VERKLEURMANNETJIE ALS???Annekehttps://www.blogger.com/profile/04884776133256909355noreply@blogger.com